Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel
HomeStore

$14.73

Original: $42.10

-65%
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel

$42.10

$14.73

The Story

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk.
Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers.

  • Die volledige teks van Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 in dubbelkolom-uitleg.
  • 10.5-punt lettergrootte
  • Omslag van egte leer
  • Verpakking: "Slipcase"
Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel - Image 6

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Steenkool Egte Leer Bybel - Image 7

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description