Baba Moses en die Prinses Ek Kan Lees (Sagteband)
HomeStore

$1.84

The Story

Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. Die Ek kan lees!-reeks is die ideale manier om jou kind se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan te wakker.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê. In Baba Moses en die prinses lees kinders hoe Moses se ma hom in ’n mandjie sit en hoe God hom op ’n besonderse manier beskerm. Wat gaan met hierdie seuntjie gebeur? Wat is God se plan vir hom?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.

  • Ontwikkel kinders se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
  • Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Baby Moses and the Princess.
Baba Moses en die Prinses Ek Kan Lees (Sagteband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Baba Moses en die Prinses Ek Kan Lees (Sagteband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Baba Moses en die Prinses Ek Kan Lees (Sagteband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Baba Moses en die Prinses Ek Kan Lees (Sagteband) - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description

Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. Die Ek kan lees!-reeks is die ideale manier om jou kind se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan te wakker.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê. In Baba Moses en die prinses lees kinders hoe Moses se ma hom in ’n mandjie sit en hoe God hom op ’n besonderse manier beskerm. Wat gaan met hierdie seuntjie gebeur? Wat is God se plan vir hom?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.

  • Ontwikkel kinders se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
  • Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel Baby Moses and the Princess.

You may also like

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Speel-Speel Deur Die Bybel - Kom Speel Saam (Sagteband)

$1.00

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Vreugde In Sy Teenwoordigheid Afrikaans Cards In Tin

$10.49

$3.67

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel Raai-Raai-Speletjie Vir Die Hele Gesin (Boksstel)

$7.85

$2.75

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Kragtige Gebed Deur God Se Woord Gebedeboek (Sagteband)

$2.05

$0.72

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Openbaring Ontsluit (Sagteband)

$9.43

$3.30

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Mini Oordenkings Genade Vir Elke Oomblik (Sagteband)

$2.63

$0.92

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Word 'N Volgeling Van Jesus (Sagteband)

$1.05

-65%NEW
Thumbnail 1

Dink Leer Floreer (Sagteband)

$13.17

$4.61

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Aksie-Bybel (Hardeband)

$21.07

-65%NEW
Thumbnail 1

Geanker In Die Woord Afrikaans Prayer Cards In Tin

$10.49

$3.67

-65%NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Bybellennium: 'N Eenvolumekommentaar (Hardeband)

$44.73

$15.66

NEW
Thumbnail 1Thumbnail 2

Die Begenadigdes (Sagteband)

$13.17