Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband)
HomeStore

$1.09

Original: $3.11

-65%
Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband)

$3.11

$1.09

The Story

Wanneer die uitdagings van die lewe ons platslaan, is dit juis dan wanneer ons besef hoe groot God se genade is en dat dit genoeg is om ons deur te dra.

Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek is ’n versameling kragtige Bybelse beloftes geïnspireer deur die bekende lied “Amazing Grace”. Die verse in hierdie tweekleur-geskenkboekie fokus op God se onbeskryflike groot genade en is verdeel in byna 20 temas soos God se vertroosting, bemoediging, seën, krag en onverdiende liefde.

  • ’n Skrifgebaseerde sakpas-belofteboek geïnspireer deur die bekende lied “Amazing Grace”.
  • Byna 20 temas wat aansluit by die aanbiddingslied fokus op God se genade.
  • Tweekleur-drukwerk.
  • Sagteband.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Amazing Grace Promise Book.
Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Genade Onbeskryflik Groot Belofteboek (Sagteband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description