Die Kinderbybel (Hardeband)
HomeStore

Die Kinderbybel (Hardeband)

Die Kinderbybel (Hardeband)

$18.39
Die Kinderbybel (Hardeband)
$18.39

The Story

Byna 300 onvergeetlike verhale van die Bybel word op dramatiese en aanskoulike wyse deel van kinders se lewe.
Die kleurvolle illustrasies maak die gebeure vir die kind aangrypend werklik en boei sy aandag van die eerste tot die laaste bladsy. Die verhale bly ook deurgaans Skrifgetrou en by elkeen word toepaslike Skrifverwysings gegee.
In Die Kinderbybel word die mooiste verhale van die Bybel boeiend oorvertel sodat elke kind dit sal verstaan en onthou.

Die Kinderbybel (Hardeband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Kinderbybel (Hardeband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Kinderbybel (Hardeband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Kinderbybel (Hardeband) - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Kinderbybel (Hardeband) - Image 6

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Die Kinderbybel (Hardeband) - Image 7

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description