In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband)
HomeStore

$4.59

Original: $13.12

-65%
In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband)

$13.12

$4.59

The Story

Wanneer jy tyd in God se teenwoordigheid deurbring en oor sy kragtige Woord mediteer, bou dit karakter, innerlike krag en ’n godvresende selfvertroue om enige lewensuitdaging te trotseer.
In stilwees en vertroue is 366 oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Elkeen van die daaglikse teksverse, inspirerende oordenkings en diepsinnige gebede sal jou toerus met die krag van die Heilige Gees om sterk te staan teen elke dag se uitdagings. Nou is die tyd om God te vertrou. Bring daarom tyd saam met Hom deur, want ons krag lê in stil wees en vertroue hê (Jes. 30:15).

In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

In Stilwees En Vertroue (Sponsgevulde Hardeband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description