Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband)
HomeStore

$1.84

The Story

Is jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek.

Jesus se geboorte vertel die verhaal van Jesus se geboorte oor in eenvoudige woorde en kort sinne, wat dit maklik maak vir kinders om hierdie spesiale storie op hul eie te lees.

  • ’n Pragtige boek wat die storie van die Baba wat gekom het om die wêreld te red oorvertel vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat pas op hul eie begin lees.
  • 24 volkleur-bladsye.
  • Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Birth of Jesus.
Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband) - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description