Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue
HomeStore

$4.59

Original: $13.12

-65%
Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue

$13.12

$4.59

The Story

Die lewe het die manier om soms verby ’n mens te vlieg, en vreugde, vrese en selfs vrae oor jou geloof in ’n waas van besig-wees agter te laat. Die 150 dagstukke van Krag vir ’n vrou se hart deur Milanie Vosloo sal besige vroue opnuut laat besef dat ons liefdevolle God steeds in beheer is, al voel die wêreld dol en deurmekaar.
Die 75 tweekleur-kaartjies het ’n teksvers, dagstuk en gebed op beide kante en sluit temas in soos vergifnis, moederskap, twyfel, vreugdes en vrese. Die pragtige blikkie maak dit die ideale geskenk vir enige vrou wat God se nabyheid en liefde in haar lewe wil ervaar.

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Krag vir ’n Vrou Se Hart Afrikaans Cards In Tin - 150 Dagstukke vir Vroue - Image 6

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description