Melo Se Koninkryk (Hardeband)
HomeStore

Melo Se Koninkryk (Hardeband)

Melo Se Koninkryk (Hardeband)

$3.67

Original: $10.49

-65%
Melo Se Koninkryk (Hardeband)

$10.49

$3.67

The Story

Melo se koninkryk neem kinders op ʼn wonderlike avontuur na die Afrika-bos saam met Melo en haar spesiale dierevriende. Elkeen van die bekoorlike stories is gebou op ʼn Afrika-spreekwoord en gebruik Bybelse beginsels om kinders op ʼn boeiende manier te leer en te inspireer. Die stories, geskryf deur Thuli Madonsela en lede van haar familie, beklemtoon die belangrikheid van waardes soos eerlikheid, moed, respek, spanwerk en goedhartigheid, terwyl dit die wonders van die skepping benadruk. Die boodskap van elke storie word versterk deur ʼn relevante teksvers, gebed, vrae vir nadenke, woorde van wysheid en ʼn prettige geloofsgebaseerde aktiwiteit.

Melo Se Koninkryk (Hardeband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Melo Se Koninkryk (Hardeband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Melo Se Koninkryk (Hardeband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Melo Se Koninkryk (Hardeband) - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description