'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)
HomeStore

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

$2.75

Original: $7.85

-65%
'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband)

$7.85

$2.75

The Story

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.
Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.

  • Vir 8- tot 12-jariges
'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband) - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband) - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband) - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

'N Bybeldagboek Vir Seuns (Sagteband) - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description