NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe
HomeStore

$9.20

Original: $26.29

-65%
NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe

$26.29

$9.20

The Story

’n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir jong manne.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met ’n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

  • Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
  • 10-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • 8 volkleur-kaarte
  • Kunsleer-omslag
  • 1400 bladsye
  • Merklint
  • Duimgrepe
NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe - Image 6

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerblou en Oranje Kunsleer Standaard Bybel Met Duimgrepe - Image 7

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description