NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel
HomeStore

$36.83

The Story

Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.
Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.
Hierdie Bybel beskikb oor die volgende kenmerke:

  • Verduidelikende voetnote
  • 16.5-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • Kunsleer-omslag
  • 8 volkleur-kaarte
  • Merklint
  • Duimgrepe
NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel - Image 6

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel - Image 7

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description