NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel
HomeStore

$12.89

Original: $36.83

-65%
NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel

$36.83

$12.89

The Story

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf ’n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.

  • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
  • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
  • Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
  • Indeks van woordkuns-teksverse
NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Image 2

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Image 3

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Image 4

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Image 5

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Image 6

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

NLV Proteas Kunsleer My Kreatiewe Joernaal-Bybel - Image 7

Details & Craftsmanship

Every detail has been carefully considered to bring you the perfect product.

Description